ADAM - Liefde Soldaat Lyrics

Lyrics Liefde Soldaat - ADAM



Soveel briewe soveel ink dis wat ons bind en wat ons sink
Jy staan voor my en se
Jou moed is op en jou hart is leeg ek moet dit vul of aanbeweeg
Ek staan voor jou en se
Pre 1:
Kyk my in die oe en glo
1:
Eks jou liefde soldaat
Gewapen tot die tand met jou hart hier in my hand veg ek
Jou liefde soldaat
Altyd hier vir jou gestuur om jou net vas te hou
Jou liefde soldaat
Gewapen tot die tand met jou hart hier in my hand veg ek
Jou liefde soldaat
Wat jou sy nooit sal verlaat en 'n koel vir jou sal vat
Want eks jou liefde soldaat
Wat nie veg vir goed of kwaad maar net vir jou
Soveel trane soveel seer ek voel jou pyn ek het geleer
Ek wens ek kon gister terugdraai
Hier staan ek voor jou op my kniee ek vra vergifnis nog een keer
Die tyd het gekom ek was verkeerd
Pre 2:
Kyk my in die oe en glo
2:
Eks jou liefde soldaat
Gewapen tot die tand met jou hart hier in my hand veg ek
Jou liefde soldaat
Altyd hier vir jou gestuur om jou net vas te hou
Jou liefde soldaat
Gewapen tot die tand met jou hart hier in my hand veg ek
Jou liefde soldaat
Wat jou sy nooit sal verlaat en 'n koel vir jou sal vat
Want eks jou liefde soldaat
Wat nie veg vir goed of kwaad maar net vir jou
Jy's die een wat ek wil he
Jy weet ek weet jy's moeg vir die baklei
Ek gee nie om wat almal se
Ek gaan veg tot ek jou kry
Breakdown Eks jou liefde soldaat
Gewapen tot die tand met jou hart hier in my hand veg ek
Final Eks jou liefde soldaat
Gewapen tot die tand met jou hart hier in my hand veg ek
Jou liefde soldaat
Altyd hier vir jou gestuur om jou net vas te hou
Jou liefde soldaat
Gewapen tot die tand met jou hart hier in my hand veg ek
Jou liefde soldaat
Wat jou sy nooit sal verlaat en 'n koel vir jou sal vat
Want eks jou liefde soldaat
Wat nie veg vir goed of kwaad maar net vir jou
'N Liedjie soos 'Jy Soen My Nie Meer Nie' onder andere behalwe dat dit my laat skuldig voel namens die manlike geslag het my laat besef dat ons mans nie altyd (hard) genoeg 'veg' vir (nie MET nie!!) ons vrouens nie. Liefde Soldaat is basies n 'kreet' waar jy as man vir jou vrou se: "Daar mag dalk moeilike tye gewees het, of moeilike tye wat nog kom, maar dit maak nie saak wat gebeur nie, ek sal vir jou veg!"
As jy bereid is om te veg vir jou (ge)liefde, en jy dink hy/sy weet dit nie of hoor dit dalk nie genoeg nie, sing dit vir hom/haar vanaand... en maak seker dis nie n leë belofte nie.
(Hugo)



Writer(s): Ludik Hugo, Baron Daniel


ADAM - Adam
Album Adam
date of release
01-04-2011




Attention! Feel free to leave feedback.