Anton Goosen - Jy's 'n Lady Lyrics

Lyrics Jy's 'n Lady - Anton Goosen



Jy's klein, en fyn
En jou wegstap is 'n simfonie
En jy praat met jou enkels, nek en hande.
En as hartseer in jou rus,
En jou lyfie kom troos haal by my,
Is jy 'n bokkie, klein wildsbokke wat seerkry
En jy jou ghantam het jou gekierang in jou drome
'N Oulap se drome kom van vêr.
Dan dink ek hoe graag ek jou my alles wil gee
(Want) jy's 'n lady,
Jy's 'n lady
VAn Gogh's in jou hare, Michaelangelo in jou wange
En Breyten en Opperman op jou lippe.
En dan as ek weer van vooraf, als don oor in my lewe
Sal ek weer van voor af wil oud word met jou.



Writer(s): Anton Goosen


Attention! Feel free to leave feedback.