Bittereinder feat. Freddie Bruno & Hemelbesem - Bliksem - translation of the lyrics into Russian

Lyrics and translation Bittereinder feat. Freddie Bruno & Hemelbesem - Bliksem




Ek klits fluks met kletsrym en bliksem jou brein in
Я бодро бьюсь с клецримом и долблю тебе мозги
Woordlitte wat flikker in skitterende verskyning
Вурдлитт сверкает ослепительной внешностью
Ek verpletter jou heinings met ontsmetting in letters
Я разбил твои заборы дезинфекцией в письмах.
Dit is ontsettend: die wêreld word heeltyd vetter en vetter!
Это безмерно: мир постоянно становится все толще и толще!
Ons eet mos van beter kniediep in kitskos se kloue
Мы едим мох лучшего качества по колено в когтях фаст-фуда
Moerbaie moue vol apies ingevou in geboue
Рукава Moerbaie полны обезьян спрятанных в зданиях
Terwyl die koue van oorlewing ons net so liggies laat ruk!
В то время как холод выживания мы просто так нежно дергаем!
Sluk hard en raakmik met 'n ritmiese snik-snik
Тяжело глотаю и раакмик с ритмичным всхлипом-всхлипом.
En ek ken al so stuk-stuk die aarde se padkaart
И я знаю все это по кусочкам-по кусочкам дорожной карты Земли.
Hoe dit vloei in die are van elke aaklige slaggat
Как она течет по венам в каждой ужасной выбоине.
En ons almal ken die mandaat: breek elke ruggraat
И мы все знаем наказ: сломать каждый хребет.
En gryp wat jy kan voordat dit laat in jou tydlyn raak
И хватай все, что можешь, пока это не исчезло в твоей временной шкале.
Daai braaksel lyk mos smaaklik as jy hondhonger is
Эта блевотина выглядит такой аппетитной, если ты хондхонгер.
Dis 'n daaglikse herhaling van die wonde en die wellus
Это ежедневное повторение ран и похоти.
En so val ons beskawing van onbeskaafde barbare
И так падет наша цивилизация нецивилизованных дикарей.
Wat heeltyd pluk aan die gare van die aarde se soom
Кто постоянно теребит пряжу подола земли
Dit was 'n waardige droom en ons waardeer nou ons beloning:
Это была достойная мечта и мы ее ценим теперь мы ее вознаграждаем:
'N woning in 'n Babilonse toring en 'n koning
Жилище в Вавилонской башне и король.
Wat 'n dowe oor draai behalwe as jy jou knie buig
Что за поворот глухих ушей, если только ты не согнешься в коленях
Ek styg op soos 'n vliegtuig om my mense diep te oortuig
Я поднимаюсь, как самолет, чтобы меня люди глубоко убеждали.
Ons kort 'n tiende sintuig want die kettings is werklik
Нам не хватает десятого чувства, потому что цепи действительно
Die ratte wat nog sleg is se beperkings gaan moet regruk
Шестеренки, которые все еще являются плохими ограничениями, должны это исправить.
Ek's ernstig, ek voel dit, die masjien wil dans
Я серьезно, я чувствую это, машина хочет танцевать.
Vanaand breek ons die vloer oop, dis dalk ons laaste kans
Сегодня ночью наш этаж открыт, это может быть наш последний шанс.
Dit krul en leef en brul en beef, vra Jan F.E. Celliers
Оно извивалось и жило, и ревело, и дрожало, спросите Яна Ф. Э. Келлера.
We fight with mics like lightning strikes that make you disappear
Мы сражаемся с микрофонами, как с ударами молнии, которые заставляют тебя исчезнуть.
Freddie Bruno:
Фредди Бруно:
I'm over all these softcore rhymers who talk slick
Я устал от всех этих знаменитостей рифмоплетов которые говорят гладко
Hw they scrape bricks in bandanas and full clips
Ху они скребут кирпичи в банданах и полных обоймах
Couldn't work the angles if your name was geometry
Ты не смог бы вычислить углы, если бы твое имя было геометрия.
Lightning strikes twice except for when you facing me
Молния ударяет дважды, за исключением того момента, когда ты смотришь на меня.
The name's Fred Bizzy the witty and most intricate
Меня зовут Фред Биззи, остроумный и очень замысловатый.
Type to plug in a mic and smack ya whole syndicate
Qty чтобы подключить микрофон и отшлепать весь твой синдикат
With word play dazzling rhyme schemes my mind beams
С этой игрой ослепительные рифмованные схемы, мой разум
With incredible light, success a pipe dream you'll never touch
Лучится невероятным светом, успех-несбыточная мечта, к которой ты никогда не прикоснешься.
Not even your imagination could fathom this creative metaphor evaluation
Даже ваше воображение не может постичь эту творческую метафору.
Ya heart will skip a beat and carry on with palpitations
Твое сердце пропустит удар и будет продолжать биться с учащенным сердцебиением
I greet you in the cypher tip my hat like salutations
Я приветствую тебя в сайфере приподнимаю шляпу как приветствие
Welcome to the end of the road ya system will fold
Добро пожаловать в конец дороги ya system свернется
You all lip service perfect for the commode
Вы все на словах идеально подходите для комода
Perfect when I unload see how my mouth with explode
Идеально когда я разгружаюсь Смотри Как мой рот взрывается
In the fast lane of life but ya momentum slowed
На скоростной полосе жизни но твой импульс замедлился
While I can idle in 6th gear eliminate fear when I'm working with this here
В то время как я могу бездельничать на 6 й передаче устраните страх когда я работаю с этим здесь
My walk is before me so I'm keepin it clear
Моя походка передо мной так что я держу ее в чистоте
If I can't claim ya head then son I'm takin ya ear
Если я не могу претендовать на твою голову тогда сынок я заберу твое ухо
Hemelbesem is uber, spray net volts, wat super sayins halt
Hemelbesem - это uber, spray net volts, wat super sayins halt
Met 'n zing en speed soos die van Usain Bolt
Met ' n zing en speed soos die van Usain Bolt
'N rasende reus; ek ry nie een nie, ek dra my kar tot waar ek wil wees
'N rasende reus; ek ry nie een nie, ek dra my kar tot waar ek wil wees
Mense is trots en respek, want ek staan voor 'n rots en ek rap
Mense is trots en respek, want ek staan voor ' n rots en ek rap
As iemand gate in 'n rots in wil
Когда iemand gate in ' n гниет в wil he
Ek het nie fans nie, ek het fangs met 'n ggg... aan die einde,
EK het nie fans nie, ek het fangs met ' n ggg... aan die einde,
Hulle's biddend terwyl julle ggg... in julle sluimer
Hulle's biddend terwyl julle ggg... in julle sluimer
Druk hulle gebit in jou gewrig in, en spyt gggg... gif in jou veins in
Druk hulle gebit in jou gewrig in, en spyt gggg... gif in jou veins in
My swagger is daggers, dit maak die common volk dom
Мое чванство-это кинжалы, dit maak die common volk dom
My bling bling is dit wat uit 'n donderwolk kom
Мои побрякушки - это dit wat uit ' n donderwolk kom.
Die bliksem is soos 'n lang naald as jy kyk
Die bliksem is soos ' n lang naald as jy kyk
Dis asof God tssst... met sy hand in die aarde inspuit
Dis asof God tssst ... met sy hand in die aarde inspuit
Die content het contempt vir dié wat God wil judge
Die content het неуважение vir dié wat God wil judge
As jou voet op daai spot staan, dan vrot dit af
As jou voet op daai spot staan, dan vrot dit af
So wees bereidwillig of jy's in stukkies jy!
Так что мы берейдвиллиг из Джи в стукки Джи!
Dis jou skuld as jou shield verander in 'n blikkie spray
Dis jou skuld as jou shield verander in 'n blikkie spray
Die aroma van dood wat dit spuit, "asem in!"
Die aroma van dood wat dit spuit, " asem in!"
Jou woord is 'n swaard, maar dis stuck soos Arthur s'n
Jou woord is 'n swaard, maar dis Stick soos Arthur s'N
Laat my sword aan jou bors vreet; maak van jou borsstuk 'n borsbeeld
Laat my sword aan jou bors vreet; maak van jou borsstuk ' n borsbeeld
Met hande bebloed en erns, ruk jou belt af dan staan jy met broek op enkels
Met hande bebloed en erns, ruk jou belt af dan staan jy met broek op enkels
My donderweer maak 'n ommekeer in jou kop, I tell you
Мой donderweer maak ' n ommekeer in jou kop, говорю вам
Dit was 'n riller vir julle wat van opstelle hou, vat 'n trip bokveld toe
Dit was 'n riller vir julle wat van opstelle hou, vat' n trip bokveld toe
Want vandag se jeug listen mos net stip vir sulke shock value
Want vandag se jeug listen mos net stip vir sulke shock value





Writer(s): Louis Minnaar, Jaco Van Der Merwe, Peach Van Pletzen


Attention! Feel free to leave feedback.