Bittereinder - Hartseer Gangster Lyrics

Lyrics Hartseer Gangster - Bittereinder



Ek slaap met n kussing reg onder my gun
Tattoos van tette op my slang
Ek heers oor 100 geboue
Okay okay, net n grannyflat by my ouers
Maar trust my eks moer goed met business
Ek hustle met chapies en rizlas
Ek dra my Ray Bands in die pad
Nee man ek huil nie my is net nat
Eks n gangster
N Hartseer gangster
Eks n gangster, n hartseer gangster
Eks n gangster, n hartseer gangster
Ek het n Facebook page vir my gang
Gemaak
Daar's so ver nog twee likes
Dis ek en my ma
Ek het ook n ad op Gumtree gemaak
Daar het nog niemand gebel nie maar eks min gepla
Ek het niemand nodig nie eks n gang op my eie
Respek!
Darem het my gang nog altyd dieselfde leier
Ek!
My sielkundige ek's okay
Die ergste is amper verby
Eks n gangster
N Hartseer ganster
Eks n gangster, n hartseer gangster
Eks n gangster, n hartseer gangster
Eks n gangster, n hartseer gangster
Eks n gangster, n hartseer gangster
Eks n gangster, n hartseer gangster
Ek maak moerse lekker beats in my kamer
Yass
Ek's moerse suksesvol met dames
Jag
My ma bring my prozac en koffie
Vir die pigs op my blog druk ek toffies
Nee regtig dis Wilsons vir ADT dudes
Afbetaling vir my chapie moves
Speel my Xbox tot laat
Dan huil ek myself aan die slaap
Eks n gangster
N Hartseer gangster
Eks n ganster, n hartseer gangster
Eks n gangster, n hartseer gangster
Eks n gangster, n hartseer gangster
Eks n gangster
(Gangstar)
N Hartseer gangster
Eks n gangster



Writer(s): louis minnaar, jaco van der merwe, peach van pletzen


Bittereinder - Dans Tot Die Dood
Album Dans Tot Die Dood
date of release
02-10-2015




Attention! Feel free to leave feedback.