Bobby van Jaarsveld - Kan Ek Met Jou Praat Lyrics

Lyrics Kan Ek Met Jou Praat - Bobby van Jaarsveld



My liewe Pa, jy raak nou jonk
Ek is die woorde uit jou mond
Ek sien my seun kyk na sy pa
En in sy dieselfde vrae
Kan ek met jou praat, kan ek met jou praat
Ek wil jou vra vir 'n bietjie raad
Kom kyk hier in my seun se
Ek sien jou kyk, ek sien jou moed
Dis vasgevang in siel en bloed
Sal hy ook eendag maak soos ek maak
Want ek maak soos jy maak...
Toe ek verdwaal, was jy my noord
Jy't my laat voel dat ek behoort
My seun sal volg, waar ek hom lei
Ek bid dat hy die regte boodskap kry
En ek sal hom verduidelik
Dat as 'n pa sy seun so naby hou
Dan wys dit ...
Kan ek met jou praat
Kan ek met jou praat
Kan ek met jou praat
Kan ek met jou praat



Writer(s): johan voster


Bobby van Jaarsveld - Wat Geld Nie Kan Koop Nie
Album Wat Geld Nie Kan Koop Nie
date of release
19-09-2012




Attention! Feel free to leave feedback.