Bobby van Jaarsveld - Vertel My Lyrics

Lyrics Vertel My - Bobby van Jaarsveld



Ek wens ek kon vandag antwoorde kry
Want die vrae brand soos vuur hier binne my
Ek wens ek kon vandag die rede weet
Dan sou ek dalk 'n stukkie van dit vergeet
Want hoe kan ek aangaan hoe kan ek voortgaan
As ek dit nie weet, want ek voel alleen hier
Ek het seer hier, dit is my donker uur
Vertel my dit sal wees soos ons in stories lees
Dat alles net sal uitwerk vir die goed
Vertel my dis okay, iemand is daar vir my
En eendag sal ek ook die antwoord leer
Maar vir nou het ek seer
'N Halwe woord sal ook 'n troosting gee
Want hier is ek, ek veg hier op my knieë
En wie sal ooit die regte woorde kry
Want niemand weet wat dra ek binne my
Want hoe kan ek aangaan hoe kan ek voortgaan
As ek dit nie weet, want ek voel alleen hier
Ek het seer hier, dit is my donker uur
Vertel my dit sal wees soos ons in stories lees
Dat alles net sal uitwerk vir die goed
Vertel my dis okay, iemand is daar vir my
En eendag sal ek ook die antwoord leer
Maar vir nou het ek seer
Al wat ek vra is vir 'n redelike antwoord
Want ek hou aan stry teen die ongeloof die seer hier binne my



Writer(s): bobby van jaarsveld


Bobby van Jaarsveld - Net Vir Jou
Album Net Vir Jou
date of release
06-10-2009




Attention! Feel free to leave feedback.