Dozi - Tussen Jou En My Lyrics

Lyrics Tussen Jou En My - Dozi



Tussen jou en my
daar 'n berg
daar 'n berg
Tafelberg
Tussen jou en my
daar 'n berg
daar 'n berg
Tafelberg
Die rawe op die telefoondrade
Luister na die gesprek
En vlug op die plek,
Want tussen jou en my daar 'n berg
Tussen jou en my
daar 'n berg
daar 'n berg
Tafelberg
Tussen jou en my
daar 'n berg
daar 'n berg
Tafelberg
Outeniekwaberg se baard is nat
Teen sy wang loop daar 'n traan
"N Stroompie oor die pad,
Maar tussen jou en my daar 'n bergSo sleep ek voort deur Meiringspoort
Sonder jou en sonder 'n woord,
Want tussen jou en my daar 'n berg
Ja, tussen jou en my daar 'n berg



Writer(s): Stef Kruger


Dozi - Op Aanvraag...
Album Op Aanvraag...
date of release
15-10-2013




Attention! Feel free to leave feedback.