Elandré - Eerlikwaar Lyrics

Lyrics Eerlikwaar - Elandré



Hoe kan jy ń geheim hou
Ek weet ek kan deel met jou
Jy verdien beter as die skadu's
Maar venaand hou ons dit stil
Daars soveel wat ek wil
Maar ons moet in stilte
As ek nie by jou is
Mis ek ń deel van my
Ek kan seker nie als kry wat ek wil
Donker of lig
Al is ek ver ek kom terug
Elke woord gaan oor jou
Hulle twyfel maar ons hou
Ja eerlikwaar
Ons het die prys betaal
Die verte maak my mal
Almal sien net ń pad
Maar jy het my hart
Eerlikwaar
Maar jy is nog hier
Al is ek vuil of versier
Goedkoop of duur
Jy is nog hier
Hoe jy dit nog kan vat
Sal net jy kan weet
Ek wonder of die stilte jou ook opvreet
Jy bou ń huis
Al staan al die kamers leeg
Jy wag vir my om daar te wees
Donker of lig
Al is ek ver ek kom terug
Elke woord gaan oor jou
Kyk net waar is ons nou
Eerlikwaar
Ons het die prys betaal
Die verte maak my mal
Almal sien net ń pad
Maar jy het hart
Eerlikwaar
Die tye was swaar
Maar jy is nog hier
Al is ek vuil of versier
Goedkoop of duur
Jy is nog hier
Eerlikwaar
Ons het die prys betaal
Die verte maak my mal
Almal sien net ń pad
Maar jy het my hart
Eerlikwaar
Die rooi ligte maar my klaar
Jy kan net bid en ek is daar
Ons wag nie vir drome nie
Hierdie is jou simfonie



Writer(s): Elandré Schwartz


Elandré - Boomhuis
Album Boomhuis
date of release
19-04-2019




Attention! Feel free to leave feedback.