Elizma Theron - Hoekom Lyrics

Lyrics Hoekom - Elizma Theron



Nog nooit het iemand my so aangeraak nie
Nog niemand het so met my gemaak nie
Nog nooit het ek my hart so oopgemaak nie
Nog nooit het ek 'n mens so liefgehad nie
So liefgehad nie
Hoekom dan nou?
Hoekom alweer?
Hoekom maak jy my so seer?
Hoekom is ek die laaste een om te hoor?
Hoe kom ek hieroor?
Hoe kom ek verby?
Hoekom doen jy dit aan my?
Hoekom hoor ek dan nou eers, dis verby?
Hoekom, hoekom doen jy dit aan my?
Jy't gese jy kyk vir haar nie na my nie
Jy't my gebreek so deur die lyne
Die lyne
Jy't gese jy sal my nooit seermaak nie
Nog nooit het jy 'n mens so lief gehad nie
So lief gehad nie
Hoekom dan nou?
Hoekom alweer?
Hoekom maak jy my so seer?
Hoekom is ek die laaste een om te hoor?
Hoe kom ek hieroor?
Hoe kom ek verby?
Hoekom doen jy dit aan my?
Hoekom hoor ek dan nou eers, dis verby?
Jy't my lewe ingestap, my wereld gesteel
Elke stowe straatjie, krom ou draadjie met my gedeel
Om te weet dat ek aan oorskiet sal moet dra
Om te weet dat jy sal aangaan tog sal ek jou nou vra
Hoekom dan nou?
Hoekom alweer?
Hoekom maak jy my so seer?
Hoekom is ek die laaste een om te hoor?
Hoe kom ek hieroor?
Hoe kom ek verby?
Hoekom doen jy dit aan my?
Hoekom hoor ek dan nou eers, dis verby?
Hoekom, hoekom doen jy dit aan my?



Writer(s): Don Kelly, Marc Brendon, Niel Schoombee


Elizma Theron - 'n Spesiale Aand met Elizma Theron
Album 'n Spesiale Aand met Elizma Theron
date of release
23-12-2013




Attention! Feel free to leave feedback.