Jack Parow feat. Early B - Kak Soek (feat. Early B) Lyrics

Lyrics Kak Soek (feat. Early B) - Early B , Jack Parow

Watch my moer strip, maak ek nag hier my bra
Moet nie my try nie, nie vandag nie, uh-aah
Brother cool dit, ek's niks maklik nie, ja
Kyk hie so, moet nie nog kom kak soek nie bra

Ja, ons is groot, ons is sterk, ons moet leer, ons moet werk
Soek jou meer by die kerk, hier's jou tee, soek jy tert
Jy moet doen wat ek sê, jy moet sit, jy moet
Daar is nie tyd vir dink nie, jy moet weet wat jy wil
Well, you all fucking boring, your jokes fucking bore me
Dis hoekom as jy my invite, sal ek nooit fokken kom nie
Ippie fokken tombie, wat bietjie fokken jombie
Bra, jy het meer fokken baggage as n kombie
Almal het gedog ek gaan relax as ek ouer raak
Maar maak nog die doef-doef musiek wat jou ouers haat
Parow praat weer fresh, dressed fokken vars man
My tunes kom met meer beeps-beeps as 'n mars man
So los eerder die kak vir die man met die mullet
En gaan koop vir jou 'n klein fokken huisie in die suburbs
Ek's great bra, straight ja, straight uit die suid, ja
Jou storie is klaar gefluit-fluit, ek is straight fokken, ja
Watch my moer strip, maak ek nag hier my bra
Moet nie my try nie, nie vandag nie, uh-aah
Brother cool dit, ek's niks maklik nie, ja
Kyk hie so, moet nie nog kom kak soek nie bra
Watch my moer strip, maak ek nag hier my bra
Moet nie my try nie, nie vandag nie, uh-aah
Brother cool dit, ek's niks maklik nie, ja
Kyk hie so, moet nie nog kom kak soek nie bra
Is van die dal af meisie, daai kort ou van die dal, ja is hy die
Oh, baby voel dit, want ek kom vir jou kop
Soos daai coke in "The God's must be crazy"
Pasop jong, die block is hot, ek rob die spot
Ek stop van hip hop, hip hop
As ek a taxi sien, dan maak my knieë dit
My bruh, ek doen die ding knaend want, ek need die van
Baba, bring jou brood hier, want hier's jou jam
I just wanna F U like Ceelo, man
Gaan check die dm van jou Instagram
Coz, I'll double tap that if you need a hand
Make you hit the high notes like a tweeter, man
Klou aan jou heup styf, lyk ek is 'n beeper,
Dan sal ek chipa, chipa, chipa there
Okay, sy kry die picture, wag gou bring die beat in there
Watch my moer strip, maak ek nag hier my bra
Moet nie my try nie, nie vandag nie, uh-aah
Brother cool dit, ek's niks maklik nie, ja
Kyk hie so, moet nie nog kom kak soek nie bra
Watch my moer strip, maak ek nag hier my bra
Moet nie my try nie, nie vandag nie, uh-aah
Brother cool dit, ek's niks maklik nie, ja
Kyk hie so, moet nie nog kom kak soek nie bra
Vandag is nie my dag nie
Daar is niemand op die aarde wat ek nie vandag sal klap nie
So vat hier, hoor hier, gee my net my spasie
My pinky dra die ring van die five star ou kappie
Want ek gee jou kos 'n krop
Maak jou bek bloei in my kop
Los my in my bubble, my bra
Moet my nie kom kak vra nie
Watch my moer strip, maak ek nag hier my bra
Moet nie my try nie, nie vandag nie, uh-aah
Brother cool dit, ek's niks maklik nie, ja
Kyk hie so, moet nie nog kom kak soek nie bra
Watch my moer strip, maak ek nag hier my bra
Moet nie my try nie, nie vandag nie, uh-aah
Brother cool dit, ek's niks maklik nie, ja
Kyk hie so, moet nie nog kom kak soek nie bra
Watch my moer strip
Brother cool dit

Writer(s): Zander Tyler, Louwtjie Rothman, Georg Johann De Ridder, Earl Swartz

Jack Parow feat. Early B - Afrika 4 Beginners
Album Afrika 4 Beginners
date of release
10-11-2017

Attention! Feel free to leave feedback.