Jak De Priester - Foutloos Lyrics

Lyrics Foutloos - Jak De Priester



Hulle sê,
Almal maak foute.
Maar jou grootste fout,
Was dalk ek.
Maar oordat jy na soveel jare,
Nog in my glo
Dit maak jou foutloos vir my.
Hulle sê, almal raak hartseer.
Maar jou grootste trane,
Was dalk oor my.
Maar oordat jy na soveel jare
Nog saam met my huil,
Maak jou foutloos vir my.
So hiers my hand,
Die hand wat jou nooit weer wil los nie
Hiers my hart,
Die hart wat net jy kan verstaan.
Hiers my lewe,
Die lewe wat jy met my deel
En nog in my glo,
Maak jou foutloos vir my.
Hulle die liefde is geduldig
Maar jou grootste toets,
Was dalk ek.
Maar oordat jy
Na soveel jare nog vir my lief is,
Dit maak jou foutloos vir my.
So hiers my hand,
Die hand wat jou nooit weer wil los nie.
Hiers my hart,
Die hart wat net jy kan vertsaan.
Hiers my lewe,
Die lewe wat jy met my deel,
En nog in my glo maak jou foutloos vir my.
Hulle sê,
Die liefde is 'n tuimel-trein.
Maar jou grootste rolercoaster was dalk ek.
Maar oordat jy, na soveel jare
Saam met my in daai trein is,
Dit maak jou foutloos vir my.
So hiers my hand,
Die hand wat jou nooit weer wil los nie.
Hiers my hart,
Die hart wat net jy kan vertsaan.
Hiers my lewe,
Die lewe wat jy met my deel
En nog in my glo, maak jou foutloos vir my
En nog in my glo, maak jou foutloos vir
My



Writer(s): Jak De Priester


Jak De Priester - Album 10
Album Album 10
date of release
14-02-2020




Attention! Feel free to leave feedback.