Jay feat. Lianie May - Naweeklyfie Lyrics

Lyrics Naweeklyfie - Lianie May , Jay



Jou sexy lyf
Maak my liggaam opstandig
En hoe jy kyk
Maak my minder veihandig
En wil jy vat, vat, vat aan my hand
En le my neer op die stof en sand
En kan jy voel voel voel hoe dit brand
Ons trek dit reg deur die dag en aand
Wys my jou naweek lyfie
Jy's in vir n groot partytjie
Dit maak nie saak hoe j lyk nie
Die ding raak mal, mal, mal, mal, mal tot die dak in val
Jy's lip lek lekker
En jou bekkie verlei my
Is jy wat jy aan het
Moenie skaam wees nie praat net
Kom fluister sag, sag, sag in my oor
En se my die goed wat ek graag wil hoor
En druk my vas vas vas teen jou lyf
Want dis jou mond wat my goed opvryf
Wys my jou naweek lyfie
Jy's in vir n groot partytjie
Maak nie saak hoe jy lyk nie
Die ding ruk mal, mal, mal, mal, mal tot die dak inval
Wys my jou naweek lyfie
(Lyfie, lyfie, lyfie)
Jou sexy lyf
Maak my liggaam opstandig
En hoe jy kyk
Maak my minder veihandig
Wys my jou naweek lyfie
Jy's in vir n groot partytjie
Dit maak nie saak hoe jy lyk ni
Die ding ruk mal, mal, mal, mal, mal tot die dak inval
Wys my jou naweek lyfie
Jy's in vir n groot partytjie
Dit maak nie saak hoe jy lyk nie
Die ding ruk mal, mal, mal, mal, mal tot die dak inval
Wys my jou naweek lyfie
(Lyfie, lyfie, lyfie)



Writer(s): Christoph Kotze, Johan Vorster


Jay feat. Lianie May - Beste Van J&L
Album Beste Van J&L
date of release
09-11-2018




Attention! Feel free to leave feedback.