Joshua Na Die Reën - Dat Jy Myne Is Lyrics

Lyrics Dat Jy Myne Is - Joshua Na Die Reën

Jy hang vanaand jou hart in vrede se gang.
Met ons toekoms op jou mond en jou op my gerig.
Ek dra die kus met al ons fotos wat lag.
En die jare sal getuig van ons lewe se gedig.
En al voel die pad vergete, in jou sien ek 'n rede dat ek hier by jou moet wees.
Laat die vure brand, laat die storm kom.
Laat die vrede soos die wete wees, dat jy myne is.

Wie kan die see se duisend stories vertel.
Dis die diepte van jou siel wat my lewens lank bekoor.
Jy die woorde wat my lippe verwag.
Met jou hande om my lyf en jou hare agteroor.
En vir jou wil ek belowe, jy's deel van my verhale.
Saam met jou wil ek die lewe skryf.
Laat die vure brand, laat die storm kom.
Laat die vrede soos die wete wees, dat jy myne is.
Laat die vure brand, laat die storm kom.
Laat die vrede soos die wete wees, dat jy myne is.
Dis die wind se koers wat my na jou toe dra.
Niemand kan my keer om elke dag jou hart te vra.
Laat die vure brand, laat die storm kom.
Laat die vrede soos die wete wees.
Laat die vure brand, laat die storm kom.
Laat die vrede soos die wete wees.
Laat die vure brand, laat die storm kom.
Laat die vrede soos die wete wees, dat jy myne is.
Laat die vure brand, laat die storm kom.
Laat die vrede soos die wete wees, dat jy myne is.
Dat jy myne is.

Writer(s): Jacques De Villiers, Tinus Van Der Merwe

Joshua Na Die Reën - Joshua Na Die Reën
Album Joshua Na Die Reën
date of release
11-07-2013

Attention! Feel free to leave feedback.