Karlien Van Jaarsveld - Ek Wil Nie Kwaad Gaan Slaap Nie Lyrics

Lyrics Ek Wil Nie Kwaad Gaan Slaap Nie - Karlien Van Jaarsveld



Het ek jou gebreek, het ek jou geskeur, het
Ek jou vermink met woorde,
Wat jy nie kan vergeet?
Het ek weer ontplof jou nie reg gelees, hoe
Kan ek dan ek′s jammer,
Voor die donker wat ek vrees?
En ek wil nie kwaad gaan slaap nie, wil nie
Jou seer maak nie, wil nie als verloor,
Want ek kan nie eers onthou nie waaroor
Het ons gestry, ek wil baklei maar net vir
Jou, ek wil baklei maar net vir jou!
En ek wil nie kwaad gaan slaap nie, wil nie
Jou seer maak nie, wil nie als verloor,
Want ek kan nie eers onthou nie waaroor
Het ons gestry, ek wil baklei maar net vir
Jou, ek wil baklei ma net vir jou (ek wil baklei maar net vir jou)
(Ek wil baklei maar net vir jou)
(Ek wil baklei maar net vir jou)
(Net vir jou)
En ek wil nie kwaad gaan slaap nie, wil nie jou seer maak nie,
Wil nie als verloor,
Want ek kan nie eers onthou nie waaroor het ons gestry,
Ek wil baklei maar net vir jou, ek wil baklei maar net vir jou
En ek wil nie kwaad gaan slaap nie, wil nie jou seer maak nie,
Wil nie als verloor,
Want ek kan nie eers onthou nie waaroor het ons gestry,
Ek wil baklei maar net vir jou, ek wil baklei maar net vir jou



Writer(s): Johan Vorster


Karlien Van Jaarsveld - Die Beste Tot Nou
Album Die Beste Tot Nou
date of release
09-11-2018



Attention! Feel free to leave feedback.