Laurika Rauch - Stemme In Die Môre Lyrics

Lyrics Stemme In Die Môre - Laurika Rauch



Ek hoor nog somtyds stemme in die môre
′N Fluistering van vreemdes uit 'n ver verlore nag
En langsaam word ′n oerdroom weer gebore
In skemerings van skimme teen 'n skemerende dag
'N Nuwe lig
′N Vergesig
Iewers is daar nog ′n plek van vrede
Iewers is daar aan 'n wilde kus
′N Oord van rus
Iewers in 'n land van lank gelede
Waar alles oud en onveranderd is
Elke dag beloof ′n nuwe hawe
Telkens is daar vaste grond in sig
In oggendlig
Elke aand word elke droom begrawe
Maar dan een more keer die stemme terug
Sien ek van die brug in later lig 'n ou gesig
Net horison
Op horison



Writer(s): Koos Du Plessis


Laurika Rauch - Vir Jou
Album Vir Jou
date of release
22-06-1981




Attention! Feel free to leave feedback.