Margot - Tydelike Afleiding Lyrics

Lyrics Tydelike Afleiding - Margot



Raak so vas gevang
In dinge wat nie saak maak nie (mhmm)
Breek my kop oor die verlede
En hoe dit nie uit gewerk het nie (mhmm)
Ek′s gevoeloos oor die heriniring
Skink nog 'n dubbel gin
Wil so graag weer oor begin
In gespring in die diepkant in
Nooit gedink aan later
Hou nogsteeds my asem in
Hoe hou ek kop bo water
Jy′t net verander
Was ek net 'n
Tydelike afleiding
'N Tydelike afleiding
Dog jy was die een
Maar toe onthou ek,
Ek′s maar net agttien (mhmm)
Maar steeds verlaat jy net die malligheid
Van my ge-dag-tes nie
Ek′s gevoeloos oor die heriniring
Skink nog 'n dubbel gin
Wil so graag weer oor begin
In gespring in die diepkant in
Nooit gedink aan later
Hou nogsteeds my asem in
Hoe hou ek kop bo water
Jy′t net verander
Was ek net 'n
Tydelike afleiding
′N Tydelike afleiding
Jy't net verander
Was ek net ′n
Tydelike afleiding
'N Tydelike afleiding
'N Tydelike afleiding
′N Tydelike afleiding



Writer(s): Margot


Margot - Tydelike Afleiding
Album Tydelike Afleiding
date of release
26-06-2020




Attention! Feel free to leave feedback.