Monique Steyn - Vure Brand Lyrics

Lyrics Vure Brand - Monique Steyn



Op my knieë gelaat, sonder woorde, gevoel en hoop.
In die stof gegooi met my hande styf vas geknoop.
Soveel keer gevra vir genade en krag van Bo.
Deur jou donker dae het ek altyd in jou bly glo...
Jou naam, deur die roep as ek val, nie weer is "al een".
Sonder jou is ek nie alleen nie.
Soos die vure brand het ek weer opgestaan en sterker aangegaan.
Geweet, geglo ek kan nie weer vergeet
Van my nie, sal my nie onder kry nie.
Gewete sterker staan.
Met wapens reg in my hart en hand.
Jyt my opgelig uit die stof.
My afgeskud.
Deur getraande sien ek merke wat op my sit.
Tel die stukke op van my hart wat in skerwe lê.
Nou's ek aanmekaar maar die krake sal altud sê...
Jou naam, in die roep as ek val, nie weer jy is al al een nie.
Sonder jou is ek nie alleen nie
Ek het geleer uit my foute.
Al my wonde het sout in.
Jy het dit daar in gegooi.
Maar nou is ek sterker as ooit



Writer(s): Johan Oberholzer, Emil Robbert Kraemer


Monique Steyn - Mosaiek
Album Mosaiek
date of release
13-09-2017




Attention! Feel free to leave feedback.