Nicholis Louw - Emmers Vol Liefde Lyrics

Lyrics Emmers Vol Liefde - Nicholis Louw



Ek kan nie wag om jou vanaand te bel
Kan nie wag dat jy die foon optel
Kan nie wag om weer jou stem te hoor nie
Jy is alles wat my siel wou
Jy is alles wat my hart wil
Jy is alles en nog meer, vir my
Maar jy't vergeet
Lyk my, jy't vergeet
Ek gee jou emmers vol liefde
Maar jy loop en mors
Jy loop en mors
Jy mors met my
Ek gee jou emmers vol liefde
Maar jy loop en mors
Jy loop en mors
Jy mors met my
Ek kyk na jou en dink aan kinders hier
Kyk na jou en wat my ma sou
Kyk na jou en weet, jy is my toekoms
Nou ek en jy kan saam die paadjie loop
Ek en jy kan saam 'n huisie koop
Ek en jy het niemand anders nodig nie
Maar jy't vergeet
Lyk my, jy't vergeet
Ek gee jou emmers vol liefde
Maar jy loop en mors
Jy loop en mors
Jy mors met my
Ek gee jou emmers vol liefde
Maar jy loop en mors
Jy loop en mors
Jy mors met my
Ooral om jou en my siel vat liefde
Op die grond en jy draai al weer weg van my
Ek gee jou emmers vol liefde
Maar jy loop en mors
Jy loop en mors
Jy mors met my
Ek gee jou emmers vol liefde
Maar jy loop en mors
Jy loop en mors
Jy mors met my
Jy mors met my



Writer(s): Brendon Marc, Butler Sean, Louw Nicholis, Kleinhans Ernst


Nicholis Louw - 'n Spesiale Aand Met Nicholis Louw
Album 'n Spesiale Aand Met Nicholis Louw
date of release
14-01-2014




Attention! Feel free to leave feedback.