Quentin Prinsloo - Reën Oor My Lyrics

Lyrics Reën Oor My - Quentin Prinsloo



Voel jy die nag?
Voel jy die wind?
Voel jy die reën?
Voel jy soos ek?
Voel jy my asem, jy's nie meer alleen.
Ek verdrink in jou trane, in die blou wat my kom haal...
En jou liefde reën oor my, bly by my, die nag is verby!!
In jou trane staan en wag jy vir my...
Reën oor my, ek hou jou vas, ek lewe vir jou!
Dis my hart se hooggety, jy reën oor my!
Ek weet dis koud daar waar jy was,
Ver hiervandaan...
Hier is die son, hier is die lewe,
Waar ookal ons gaan...
Ek is vas aan jou woorde en jou hart wat my verstaan...
En jou liefde reën oor my, bly by my, die nag is verby...
In jou trane staan en wag jy alleen vir my...
Reën oor my, ek hou jou vas, ek lewe vir jou!!
Dis my hart se hooggety, jy reën oor my...
Reën oor my hart... jy is myne,
Reën oor my siel... ek leef vir jou!!
En jou liefde reën oor my,
Bly by my, die nag is verby...
In jou trane staan en wag jy alleen vir my!!
Reën oor my, ek hou jou vas, ek lewe vir jou!!!
Dis my hart se hooggety, jy reën oor my!! 2x



Writer(s): Rudi Claase


Quentin Prinsloo - Reën Oor My
Album Reën Oor My
date of release
01-07-2010




Attention! Feel free to leave feedback.