Riana Nel - Jy Sal Weet - Remix Lyrics

Lyrics Jy Sal Weet - Remix - Riana Nel



Ek het ook al vrae gevra oor die dinge van die hart
Hoe sal n mens dan ooit kan weet
Of dit n kaans is wat jy moet vat
En sommiges die tyd sal leer
En dan net op n dag
Ja sommiges die hart weet wat die hart voor wag
Jy sal weet
As die liefde kom
En hy hy′s joune
Daar's nie n twyfel in jou hart
Jy sal weet
As die liefde kom
En hy hy′s joune
Jy hoef nie ooot te wonder hoe dit voel
Jy sal weet
Ek het ook al dae gehaad wat ek eder nie oor praat
Ek het ook my bes probeer
Om nie alleenig oud te raak
En sommiges die tyd sal leer en dan net op n dag
Ja sommiges die hart weet wat die hart voor wag
Jy sal weet
As die leifde kom
En hy hy's joune
Daar's nie n twyfel in jou hart
Jy sal weet
As die liefde kom
En hy hy′s joune
Jy hoef nie ooit te wonder hoe dit voel
Jy sal weet
Jy sal weet
Moet nie moed op gee
Hou net aan vertrou
Jou oomblik sal kom al is dit dalk nie nou
Jy sal weet
As die liefde kom
En hy se hy′s joune
Daar's nie n twyfel in jou hart
Jy sal weet
As die liefde kom
En hy hy′s joune
Jy hoef nie ooit te wonder hoe dit voel
Jy sal weet
Jy sal weet



Writer(s): Ewald Coleske, Riana Nel


Riana Nel - Jy Sal Weet
Album Jy Sal Weet
date of release
05-10-2017




Attention! Feel free to leave feedback.