Robbie Wessels - Macarena Mambo Lyrics

Lyrics Macarena Mambo - Robbie Wessels



Ons doen die Macarena Mambo, daar's meel op die vloer
Die Macarena Mambo, my broer
Ons doen die Macarena Mambo, daar's meel op die vloer
Die Macarena Mambo, my broer
Ek's oppad na my favourite dansplek vir 'n jol
Ek swaai uit vir 'n possible hi-jack by die mall
Ek parkeer op my favourite parkplek
Lig my hemp op om te kyk na my six pack
My meisie en my pelle noem my Raymack
Maar ek is Raymond ... McNelly
En die olie in my hare is die check
Op die vloer is niemand, niemand se pel
Met 'n moonwalk is ek vinnig innie middel
En ek swaai my heupe sonner om te sukkel
Ons doen die Macarena Mambo, daar's meel op die vloer
Die Macarena Mambo, my broer
Ons doen die Macarena Mambo, daar's meel op die vloer
Die Macarena Mambo, my broer
Ek kan sweer daar is kristale op my voorkop, en ek hol
Na my meisie dat sy luister na my hartklop, vannie jol
En almal skrik toe daar iemand die musiek stop
Met sy leerbroek, en sy baadjie, en sy hoed op
Sy meisie en sy pelle noem hom Bebop
Maar hy's Bobby ... Bobbejaansku
En die olie in sy hare is die check
Op die vloer is niemand, niemand se pel
Met 'n moonwalk is hy vinnig innie middel
En hy swaai sy heupe sonner om te sukkel
Ons doen die Macarena Mambo, daar's meel op die vloer
Die Macarena Mambo, my broer
Ons doen die Macarena Mambo, daar's meel op die vloer
Die Macarena Mambo, my broer
Dit is duidelik daar's 'n helse kompetisie, by die jol
Ray en Bobby staan chat by die amblusie, dit is vol
Jy gebruik my moves, en vra nie eers permissie
En jy stamp my ok, en nie eens askies nie
Ek daag jou uit, 'n Limbo kompetisie
Bobbejaansku teen McNelly
En die olie in ons hare is die check
Op die vloer is niemand, niemand se pel
Met 'n moonwalk is ons vinnig innie middel
En ons swaai ons heupe sonner om te sukkel
Ons doen die Mama Mia Limbo, daar's meel op die vloer
Die Mama Mia Limbo, my broer
Ons doen die Mama Mia Limbo, daar's meel op die vloer
Die Mama Mia Limbo, my broer
Ons doen die Macarena Mambo, daar's meel op die vloer
Die Macarena Mambo, my broer
Ons doen die Macarena Mambo, daar's meel op die vloer
Die Macarena Mambo, my broer
Die Macarena Mambo



Writer(s): Robbie Wessels


Robbie Wessels - Kaalvoet
Album Kaalvoet
date of release
18-01-2012




Attention! Feel free to leave feedback.