Steve Hofmeyr - Redgebed Lyrics

Lyrics Redgebed - Steve Hofmeyr



Ag Here, sien ons seine
Ons is so verlore hier
Ons spore dwaal deur tuine
Ons voete hou, maar ons harte brand soos vuur
Ek staan by u soldate
Maar ons loop in sirkels hier
U ken ons koördinate
Kom haal my dan as u dink my tyd is hier
Ek het ′n klein gebed na 'n groot adres
Ek het Jona twee vers vier tot ses
Ek het ′n redgebed
Is dit al wat ek moet hê?
Ek het 'n instapkaart na u koningshuis
Gebind aan die voet van die Seun se kruis
Ek het 'n redgebed
Is dit al wat ek moet hê?
Want dis al wat ek nog het
Ek is oorgewig aan sonde
En te lig gevind vanaand
Ek bied u al my wonde
Dat genade al is wat ek nog verstaan
Ek staan by u soldate
Maar ons loop in sirkels hier
U ken ons koördinate
Kom haal my dan as u dink my tyd is hier
Ek het ′n klein gebed na ′n groot adres
Ek het Jona twee vers vier tot ses
Ek het 'n redgebed
Is dit al wat ek moet hê?
Ek het ′n instapkaart na u koningshuis
Gebind aan die voet van die Seun se kruis
Ek het 'n redgebed
Is dit al wat ek moet hê?
Want dis al wat ek nog het
Dis al wat ek nog het
Ek het ′n redgebed vanaand



Writer(s): Steve Hofmeyr


Steve Hofmeyr - Skree
Album Skree
date of release
27-10-2017




Attention! Feel free to leave feedback.