Anton Goosen - Boy Van Die Suburbs paroles de chanson

paroles de chanson Boy Van Die Suburbs - Anton Goosen



Lyrically
Install
In: LyricWikia
Anton Goosen: Boy Van Die Suburbs
StarIconGreen.png
LangIcon.png
Boy Van Die Suburbs
This song is by Anton Goosen.
Huismoles in sy fles ...een ... twee ... drie ... safe ... vyf ... ses ...
Boy van die suburbs gaan kuier vanaand
Die langnaweek sak hy af Durbs toe en weer terug
1000 cc brul deur die lug
Hy luister na Elvis en die hartseer sonskynsusters
Sussie speel ook saam op die Hawaiinghitaar
Kabouter by die voorhek en 'n vistenk in die sitvertrek
Taai ding langs die sifdeur wat die goggas laat vrek
Boy van die suburbs,
Boy van die suburbs,
Boy van die suburbs, gaan die ysterperd slaat
Boy van die suburbs,
Boy van die suburbs,
Boy van die suburbs, gaan die ysterperd slaat
Hoo-wa-wa-hoo, julle die hoe
Hoo-wa-wa-hoo, julle die hoe
Sat'radagmiddag tot diep, laat die middagnag,
Skoffel hy en Poppie by Bapsfontein
Sy's "Cherry" en " Baby", sy's syne en sy's lief vir hom;
Agter op die saal kan die wêreld maar kom
Hy's gebou soos 'n droom en spiere rol en blink
Tatoe op sy bors van 'n groot skip wat sink
En boy van die suburbs fancy Poppie de Jager
En boy van die suburbs maak 'n true luv met haar
Boy van die suburbs,
Boy van die suburbs,
Boy van die suburbs, gaan die ysterperd slaat
Boy van die suburbs,
Boy van die suburbs,
Boy van die suburbs, gaan die ysterperd slaat
Hoo-wa-wa-hoo, julle die hoe
Hoo-wa-wa-hoo, julle die hoe
Die engeltjies bo, het 'n lag in hul
Want hul weet en waardeer sy waarde
H' m-h' m, Hul weet hy's die sout van die aarde
Boy van die suburbs,
Boy van die suburbs,
Boy van die suburbs, gaan die ysterperd slaat
Boy van die suburbs,
Boy van die suburbs,
Boy van die suburbs, gaan die ysterperd slaat
Hoo-wa-wa-hoo, julle die hoe
Hoo-wa-wa-hoo, julle die hoe



Writer(s): Anton Goosen


Anton Goosen - 33-b Sides (Getye Van Verandering)
Album 33-b Sides (Getye Van Verandering)
date de sortie
01-07-2008




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.