Bok van Blerk - Stuk Van Jou paroles de chanson

paroles de chanson Stuk Van Jou - Bok van Blerk



So dis nou hoe dit is
En dis wat jou tasse se
Al was jy dan ontrou
Ek wil nog van jou hou
So voor jy draai
En voor jy vir my waai
Se my wie stap saam met jou
Asseblief tog babes onthou
Ek's die grootste stuk van jou
So dis nou waar jy le
En dis waar wat my pelle se
Jou trane is te lou
Hoop hy kan van jou hou
So voor jy draai
En voor jy vir my waai
Se my wie stap saam met jou
Asseblief tog babes onthou
Ek's die grootste stuk van jou
So voor jy draai
En voor jy vir my waai
Se my wie stap saam met jou
Asseblief tog babes onthou
So voor jy draai
En voor jy vir my waai
Se my wie stap saam met jou
Asseblief tog babes onthou
Ek's die grootste stuk van jou
Grootste stuk van jou
Grootste stuk van jou.



Writer(s): Johan Voster, Sean Else


Bok van Blerk - De la Rey
Album De la Rey
date de sortie
01-01-2008




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.