Bouwer Bosch - Vir Altyd paroles de chanson

paroles de chanson Vir Altyd - Bouwer Bosch



Hoekom het jy weg geloop toe ek ek is lief vir jou
Die waarheid moet jou afskrik nie ek het
Nooit verwag dat jy dit moet terug nie
Dis nie hoe liefde werk nie
Dis nie hoe my liefde werk nie
Dis nie hoe my liefde werk nie
Dis nie hoe my liefde werk nie
Dis nie hoe my liefde werk nie
Ek kan nie nou kalmeer nie ek
Ek sit met soveel vra oor alles
En ek wil jou nie blameer nie
Jys veronderstel om die een te wees wat
Hierdie duiwel aan die lewe nie sin maak nie
Ek is jammer ek twyfel soms
Jy maak nie regtig dinge beter met jou glimlag nie
Jou glimlag maak nie regtig dinge beter nie
Jou glimlag maak nie regtig dinge beter nie
Jou glimlag maak nie regtig dinge beter nie
Kan jy hierdie keer
Dat dit nie weer oor en oor gebeur nie
Ek probeer jou een laaste keer verstaan
Ek dink ons moet nou vir altyd hier laat gaan
Vir altyd hier laat gaan
Vir altyd hier laat gaan
Vir altyd hier laat gaan
Vir altyd hier laat gaan



Writer(s): Bouwer Bosch


Bouwer Bosch - Vir
Album Vir
date de sortie
24-08-2018




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.