Dewald Wasserfall - Jy's Beautiful Vir My paroles de chanson

paroles de chanson Jy's Beautiful Vir My - Dewald Wasserfall



Jy hou my vas.
Sodat ek weet.
Die wêreld om ons kan van my en jou vergeet.
En soos 'n kind.
Smag ek na jou.
En elke oomblik wat my arms om jou vou.
En jy brand deur my drome.
Ek's lief vir jou.
En jy's al wat ek wil hê.
Jy's beautiful vir my.
En net vir my.
Jy's waar ek vrede vind.
Een alles is okay.
Jy's soveel meer as beautiful vir my.
En jy's die son wat in my hart skyn.
Jy's die een wat wag vir my.
Jy's mooier as 'n love song.
En soveel meer as beautiful vir my.
Jy hou my vas.
En my hart breek.
Ek sal jou altyd lief hê, meer as wat jy weet.
Dis net 'n song.
Maar dit is net vir jou.
Oor 50 jaar sal ek jou meer lief as nou.
En jy brand deur my drome.
Ek's lief vir jou en jy is al wat ek wil hê.
Jy's beautiful vir my.
En net vir my.
Jy's waar ek vrede vind.
Een alles is okay.
Jy's soveel meer as beautiful vir my.
En jy's die son wat in my hart skyn, jy's die een wat wag vir my.
Jy's mooier as 'n love song.
En soveel meer as beautiful.
Jy dans so stadig in my gedagtes die ure soet verby.
Dartel jy hier deur my drome, weet ek dis net jy.
Jy's beautiful vir my, en net vir my, ja net vir my.
En soveel meer as beautiful vir my, en net vir my.
Jy's waar ek vrede vind en alles is okay.
Jy's soveel meer as beautiful vir my.
En jy's die son wat in my hart skyn.
Jy's die een wat wag vir my.
Jy's mooier as 'n love song.
En soveel meer as beautiful vir my.
Jy's soveel meer as beautiful vir my.
En soveel meer as beautiful vir my.



Writer(s): Dewald Wasserfall, Ewald Coleske, Johan Vorster


Dewald Wasserfall - Vergeet Wat Jy Weet Van Liefde
Album Vergeet Wat Jy Weet Van Liefde
date de sortie
28-07-2012



Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.