Elandré - Binne & Buite paroles de chanson

paroles de chanson Binne & Buite - Elandré



Binne & Buite: Lirieke
Wat jy nie weet nie, kan jy nie vergeet nie
Dis ′n feit soms byt die werklikheid
Voel soms onseker, dalk is leuens beter
Opsoek na net 'n bietjie eerlikheid
Ek gaan met jou stroom
Jy′s 'n droom
Dis asof jy oor my spoel
Jy oor my spoel
Ek moet dit voel
Dit voel darem of jy dit bedoel
Jy dit bedoel
Jy ken al die leuns en jy ken al die feite
Die wasem teen die ruite, binne en buite
Jy ken al my planne, jy ken my verlede
Wat onder my klere, my hart se wydte
Jy ken my, Jy ken my, Jy ken my
Binne en buite
Kyk net verby dit, loop weg vermy dit
Jou stem is net soos soete saligheid
Vreemd, voel ek veilig, jy's amper heilig
En al my vrees is deur die agterruit
Maar ek gaan met jou stroom
Jy′s soos ′n droom
Dis asof jy oor my spoel
Jy oor my spoel
Ek moet dit voel
Dit voel darem of jy dit bedoel
Jy dit bedoel
Jy ken al die leuns en jy ken al die feite
Die wasem teen die ruite, binne en buite
Jy ken al my planne, jy ken my verlede
Wat onder my klere, my hart se wydte
Jy ken my, Jy ken my, Jy ken my
Binne en buite
Nou's my bo onder en my onderstebo
Maar jy ken al die leuns en jy ken al die feite
Die wasem teen die ruite, binne en buite
Jy ken al my planne, jy ken my verlede
Wat onder my klere, my hart se wydte
Jy ken al die leuns en jy ken al die feite
Die wasem teen die ruite, binne en buite
Jy ken al my planne, jy ken die verlede
Wat onder my klere, my hart se wydte
Jy ken my, Jy ken my, Jy ken my
Binne en buite
Nou beskikbaar op alle stroomdienste:



Writer(s): Dirk Van Niekerk, Don Kelly, Elandré Schwartz


Elandré - Binne & Buite
Album Binne & Buite
date de sortie
26-02-2021




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.