Francois van Coke - Een Lewe paroles de chanson

paroles de chanson Een Lewe - Francois van Coke



Val in. pas in. staan op. gee op
Dit is die lewe
Dis die lot
Een dag 'n doos
Een dag 'n God
Ek wens ek kon weer heeltemal beheer verloor
Soek net 'n rede
Enige rede
Enige rede
Soos in die ou dae
Een lewe
Een kans
Leef ek?
Net een lewe
Net een kans
Elke mens moet sy eie hemel maak
Een lewe
Een kans
Leef ek?
Net een lewe
Net een kans
Elke mens moet sy eie hemel maak
Hier ek nou my skat soos water
Ongeskik en lawaaierig soos water
Ek voel goed
Ek voel goed
Ek voel aaklig
Kom in. klim in. staan by. moer my
Vakansie so goed soos 'n verandering
Ek voel goed
Ek voel goed
Ek voel aaklig
Een lewe
Een kans
Leef ek?
Net een lewe
Net een kans
Elke mens moet sy eie hemel maak
Een lewe
Een kans
Leef ek?
Net een lewe
Net een kans
Elke mens moet sy eie hemel maak
Val in. pas in. staan op. gee op
Kom in. klim in. staan by. moer my
Hel is hier en al die duiwels dans hier rondom my
Een lewe
Een kans
Leef ek?
Net een lewe
Net een kans
Elke mens moet sy eie hemel maak
Een lewe
Een kans
Leef ek?
Net een lewe
Net een kans
Elke mens moet sy eie hemel maak



Writer(s): Francois Badenhorst, Georg De Ridder, John Kennedy


Francois van Coke - Dagdrome in Suburbia
Album Dagdrome in Suburbia
date de sortie
18-10-2019




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.