Jo Black - Voel Jy Die Genade paroles de chanson

paroles de chanson Voel Jy Die Genade - Jo Black



Hou aan loop
En kyk weer op
Daar's soveel meer wat op jou wag
my voel jy die genade
Son kom op
Verdrink jou
Dis dalk te groot om te verstaan
Maar my voel jy die genade
En die water loop
Ja die water stroom
my voel jy die genade
Maak net jou arms oop
Laat die trane loop
my voel jy die genade
Oh-oh voel jy die genade
Oh-oh voel jy die genade
Oh-oh voel jy die genade
Oh-oh voel jy die genade
Jy's net 'n mens
Hy is God
Maar jy sal nooit uit sy hand uit val
my voem jy die genade
Jy's vrygekoop
Die prys is reeds betaal
Jy's skoongewas
'N Koningskind
my voel jy die genade
En die water loop
Ja die water stroom
my voel jy die genade
Maak net jou arms oop
Laat die trane loop
my voel jy die genade
Oh-oh voel jy die genade
Oh-oh voel jy die genade
Oh-oh voel jy die genade
Oh-oh voel jy die genade
En die water loop
Ja die water stroom
my voel jy die genade
Maak net jou arms oop
Laat die trane loop
my voel jy die genade
Oh-oh voel jy die genade
Oh-oh voel jy die genade
Oh-oh voel jy die genade
Oh-oh voel jy die genade



Writer(s): Vorster Johan, Kotze Christoph (appel), Black Jo, Ash Roan


Jo Black - Voel Jy Die Genade
Album Voel Jy Die Genade
date de sortie
18-01-2019




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.