Jo Black - Die Vrou Wat Ek Liefhet paroles de chanson

paroles de chanson Die Vrou Wat Ek Liefhet - Jo Black



My hart is my toevlug
Ek gee dit nou vir jou
Draai hom toe met ware liefde
Jy kan hom altyd by jou hou
Ek sien dit in die sterre
Ek hoor dit in jou stem
Daars meer in hierdie lewe
Soveel meer vir ons bestem
Jy′s die vrou wat ek liefhet
Jy's die vrou wat my hart het
In my diep oseaan sal jy jou arms om my slaan
Ek sal die wêreld kan aanvat omdat jy agter my staan
Jy′s die vrou wat ek liefhet
Ek dit nie genoeg nie
Maar ek weet dat jy verstaan
Dat 'n man verloor sy woorde
As 'n vrou soos jy, voor hom staan
Jy′s die vrou wat ek liefhet
Jy′s die vrou wat my hart het
In my diep oseaan sal jy jou arms om my slaan
Ek sal die wêreld kan aanvat omdat jy agter my staan
Jy's die vrou wat ek liefhet
Jy′s die vrou wat ek liefhet
Jy's die vrou wat my hart het
In my diep oseaan sal jy jou arms om my slaan
Ek sal die wêreld kan aanvat omdat jy agter my staan
Jy′s die vrou wat ek liefhet
Die vrou wat my hart het



Writer(s): Vorster Johan, Engelbrecht Jo


Jo Black - Skepe
Album Skepe
date de sortie
31-03-2017



Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.