Karen Zoid - Hoor Jy My paroles de chanson

paroles de chanson Hoor Jy My - Karen Zoid



Yvette het gesê
Sy't jou gesien die ander dag
Sy't my gevra of ons twee nog praat
Hoor jy my?
Ek sing een vir jou.
Hoor jy my?
Kan jy onthou?
Toe ons nog gelag het en groot goed verwag het
Toe ons nog gepraat het in die aande saam met
Dice by die party, dis nooit te laat nie
Dis alles verby
my, hoor jy my?
Ek spring uit 'n speaker,
Ek klim in jou oor,
Hoor jy my?
Ek dans om jou oordrom
Sonder my skoene
Ek sing 'n sonate
Ek bars uit my nate,
Hoor jy my?
my, hoor jy my?
Daar was 'n tyd toe ons nog geglo het
Daar was 'n tyd voor ons dit verloor het
Toe ons nog gespeel het
Toe ons nog gedeel het
Dis alles te veel, net te veel, net te veel.
Toe ons nog gespeel het
Toe ons nog gedeel het
Dis alles te veel, net te veel, net te veel!
Hoor jy my?
Hoor jy my?
Hoor jy my?
Hoor jy my?
Yvette het gesê
Sy't jou gesien die ander dag
Sy't my gevra of ons twee nog praat



Writer(s): Don Reinecke, Karen Louise Zoid


Karen Zoid - Ultimate Zoid
Album Ultimate Zoid
date de sortie
01-11-2009




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.