Karen Zoid - Vonkelvrou paroles de chanson

paroles de chanson Vonkelvrou - Karen Zoid



Ek is smoorverlief
Ek is verlief op jou
Ek drink my vonkelwyn
Ek is ′n vonkelvrou
En ek is sprakeloos
Ek is sprakeloos
Ek wil speel met jou
Kom ons speel toneel
Ek gaan gou kossies maak voor ek jou dood verveel
Ek is skadeloos
Ek is skadeloos
Ooh hierdie liefde, ooh hierdie liefde laat my sprakeloos
Ek is sprakeloos
Ooh hierdie liefde, ooh hierdie liefde laat my sprakeloos
Ek is sprakeloos
Jy's my hartedief maar ek verbeel my nou
Dat jy die ketting boei en my pols verflou
Ek is radeloos, ek is radeloos
Sy naam is Mr. Min, dis waar die kak begin
Langs die wasmasjien het hy sy gat gesien
Dit was sprankeloos, dit was sprankeloos
Ooh hierdie liefde, ooh hierdie liefde laat my sprakeloos
Ek is sprakeloos
Ooh hierdie liefde, ooh hierdie liefde laat my sprakeloos
Ek is sprakeloos
Ek vra om verskoning
Ek het dit verdien, jy′t nou ampertjies reg deur my gesien
My klein tonteldoos
My klein tonteldoos
Ek is smoorverlief
Ek is verlief op jou
Ek drink my vonkelwyn
Ek is 'n vonkelvrou
En ek is sprakeloos
Ek is sprakeloos



Writer(s): Henry Steel, Karen Zoid


Karen Zoid - Op Die Oomblik (Deel Een)
Album Op Die Oomblik (Deel Een)
date de sortie
11-08-2017




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.