Karlien Van Jaarsveld - Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou paroles de chanson

paroles de chanson Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou - Karlien Van Jaarsveld



Wat het sy
Wat ek nie het
En hoe het sy jou hart gewen
Ek wens ek kon dit als verstaan
Want hoe neem n mens afskeid
As jy nie wil gaan
Maar ek het jou steeds nodig
Het jy nie dalk vir my
Vir wat het jy gaan weg vlug
Toe jy iemand anders kry
Jakkals trou met wolf se vrou
En jy breek my hart alweer maar ek onthou
Toe jy jou arms om my vou ek mis jou nou
En ek wens ek kon jou vas hou
Maar jakkals trou met wolf se vrou
Ek weet sys nie vir jou bedoel
Hoe kon jy vir haar dit voel
Ek praat jou taal ek volg jou spoor
En toe skreeu ek my hart uit
Sal jy my nie hoor
Maar ek het jou steeds nodig
Het jy nie dalk vir my
Vir wat het jy gaan weg vlug
Toe jy iemand anders kry
Jakkals trou met wolf se vrou
En jy breek my hart alweer maar ek onthou
Toe jy jou arims om my vou ek mis jou nou
En ek wens ek kon jou vas hou
Maar jakkals trou nie
Met my
Meer nie
Kyk hier kom die reen
Voel jy niks meer vir my nie
Jakkals trou met wolf se vrou
En jy breek my hart alweer maar ek onthou
Toe jy jou arms om my vou
Ek mis jou nou
En ek wens ek kon jou vas hou
Maar jakkals trou met wolf se vrou
En jy breek my hart alweer maar ek onthou
Toe jy jou arms om my vou
Ek mis jou nou
En ek wens ek kon jou vas hou
Maar jakkals trou met wolf se vrou



Writer(s): Vorster Johan, Vorster Adolf


Karlien Van Jaarsveld - Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou
Album Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou
date de sortie
03-03-2011



Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.