Laurika Rauch - Kuier In Gedagtes paroles de chanson

paroles de chanson Kuier In Gedagtes - Laurika Rauch



Baie myle hiervandaan
Waar die koring geel in die are staan
Kuier ek in gedagtes by jou
Op die groot stoep van die plaashuis
Waar ons dagbreek saam aanskou het
Kuier ek in gedagtes by jou
Ek doen my werk in hier tuis
En ek slaap saans alleen in my huis
Maar ek kuier in gedagtes by jou
Dit geen genot om dagbreek
Sonder jou te moet aanskou
Ek kuier hier in gedagtes by jou
Dit het vinnig tyd geword
Dat ons uitkom bymekaar
Want die eensaamheid word een te veel vir my
Die huidige situasie kan enige een verwar
Want ons kuier in gedagtes bymekaar
Want ons kuier in gedagtes bymekaar
As die toekoms dit bepaal
Is hierdie die heel laaste maal
Dat ek kuier in gedagtes by jou
Jy het die groot vraag gevra
En toe ek sommer,ja
Binne enk'le dae word ek dan jou vrou
Dit het vinnig tyd geword
Dat ons uitkom bymekaar
Want die eensaamheid word een te veel vir my
Die huidige situasie kan enige een verwar
Want ons kuier in gedagtes bymekaar
Want ons kuier in gedagtes bymekaar



Writer(s): Kupido


Laurika Rauch - Jy Is Te Dierbaar (Remastered)
Album Jy Is Te Dierbaar (Remastered)
date de sortie
13-11-2020




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.