Laurika Rauch - 'N Sonneblom Uit Bethlehem paroles de chanson

paroles de chanson 'N Sonneblom Uit Bethlehem - Laurika Rauch



Nog 'n somerson kersfees
Want die koningskind verjaar
Ek skryf vir jou uit die noorde
En sal die posduif vra
Sal hy gaan draai in die suide
By die berg en die see
En daar waar my liefde
Kaalvoet loop
Die nota vir jou gee
Ek bring vir jou 'n sonneblom uit Bethlehem
En gee dit water op Bloemfontein
Uit Hanover bring ek kappertjiesaad
Uit die tuin van nr 3 Darlingstraat
En hanepoot druiwe uit die Paarlvallei
Nog 'n somerson kersfees
Want die koningskind verjaar
Die suiderkruis my kompas
En 'n eng'le koor ry saam
En my hart gesels langsaam
Oor die liefde, en ek weet
Die herberg om die draai
Jy wag vir my by die see
Ek bring vir jou 'n sonneblom uit Bethlehem
En gee dit water op Bloemfontein
Uit Hanover bring ek kappertjiesaad
Uit die tuin van nr 3 Darlingstraat
En hanepoot druiwe uit die Paarlvallei
Ek bring vir jou 'n sonneblom uit Bethlehem
En gee dit water op Bloemfontein
Uit Hanover bring ek kappertjiesaad
Uit die tuin van nr 3 Darlingstraat
En hanepoot druiwe uit die Paarlvallei
En hanepoot druiwe uit die Paarlvallei



Writer(s): Lize Beekman


Laurika Rauch - Hei, Mevrou Brown (Dit Gaan Goed)
Album Hei, Mevrou Brown (Dit Gaan Goed)
date de sortie
15-02-2000




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.