Liezel Pieters - Asemloos - Believing paroles de chanson

paroles de chanson Asemloos - Believing - Liezel Pieters



Ons loop hier deur die strate, romantiese stad
Die aand is vol beloftes waar gaan ons dit heen vat
O ho, o ho
Dis mooier as die boeke wat ek jare al lees
Daars nêrens in die wêreld waar ek eerder wil wees,
O ho, o ho
Die oomblik saam met jou is soos
'N foto wat ek wil onthou
Ek weet dit is vanaand net ons
Jy vat my aan my hand
Asemloos steeds verlief
Uit al die harte het jy myne gekies Asemloos nogsteeds vir jou
'N hele leeftyd om my vas te hou
Asemloos steeds verlief
Uit al die harte het jy myne gekies Asemloos nogsteeds vir jou
'N hele leeftyd om my vas te hou
Liefde onvermydelik,
Alles is so duidelik 'n duisend sterre skyn op my en jou
Ek en jy vir altyd, harte praat die waarheid
Saam kan ek en jy ons liefde bou
Ek staan hier op die rand, van die hoogste gebou
My vrese is vergete, wanneer jy my vas hou
O ho, o ho
Jou lippe raak aan myne en ek weet dis bedoel
En na al die jare, is dit steeds hoe ek voel
O ho, o ho
Die oomblik saam met jou is soos
'N foto wat ek wil onthou
Ek weet dit is vanaand net ons
Jy vat my aan my hand
Asemloos steeds verlief
Uit al die harte het jy myne gekies Asemloos nogsteeds vir jou
'N hele leeftyd om my vas te hou
Liefde onvermydelik,
Alles is so duidelik 'n duisend sterre skyn op my en jou
Ek en jy vir altyd, harte praat die waarheid
Saam kan ek en jy ons liefde bou
Asemlooooos...
Asemloos steeds verlief
Uit al die harte het jy myne gekies
Asemloos nogsteeds vir jou
'N hele leeftyd om my vas te hou
Liefde onvermydelik,
Alles is so duidelik 'n duisend sterre skyn op my en jou
Ek en jy vir altyd, harte praat die waarheid
Saam kan ek en jy ons liefde bou
Asemloos



Writer(s): Kate York, Emily Marie Shackelton, Tami Hinesh


Liezel Pieters - Asemloos (Believing) - Single
Album Asemloos (Believing) - Single
date de sortie
31-07-2015




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.