Nicholis Louw - Sal jy paroles de chanson

paroles de chanson Sal jy - Nicholis Louw



Jy laat 'n druppel val
Jy maak 'n man mal
Weet jy
Jy laat die son opkom
Jy maak my andersom
Weet jy
Want jy het net 'n manier
Om die wêreld te versier om jou
En dis so 'n plesier
Om die wêreld te verduur
As jy lag vir my
my sal jy vir my sing
As ek belowe jy's in my drome
Kan ek my hart na jou toe bring
Word die winter dan 'n somer
Ek hoor my klokkie lui
En dan jy vir my soen my
Jy sit my ligte af
En al my honde blaf soen my
Sing vir my
Sing vir my ooh



Writer(s): nicholis louw


Nicholis Louw - Hier naby Jou
Album Hier naby Jou
date de sortie
13-05-2016




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.