Riana Nel - Jy Sal Weet paroles de chanson

paroles de chanson Jy Sal Weet - Riana Nel

Ek het ook al vrae gevrae oor die dinge van die hart.
Hoe sal n mens dan ooit kan weet of dit n kans wat jy moet vat.
Maar sommer gese die tyd sal leer en dalk net op n dag.
Sommer gese die hart weet wat die hart voor wag.
Jy sal weet as die liefde kom en hy se hys joune.
Daars nie n twyfel in jou hart.

Jy hoef nie ooit te wonder hoe dit voel, jy sal weet.
Ek het ook al dae gehad wat ek eerder nie oor praat.
Ek het ook my bes probeer om nie alleenig oud te raak.
Maar sommer gese die tyd sal leer en dalk net op n dag.
Sommer gese die hart weet wat die hart voor wag.
Jy sal weet as die liefde kom en hy se hys joune.
Daars nie n twyfel in jou hart.
Jy sal weet as die liefde kom en hy se hys joune.
Jy hoef nie ooit te wonder hoe dit voel, jy sal weet.
Jy sal weet.
Moenie moed opgee hou net aan vertrou.
Die oomblik sal kom al is dit dalk nie nou.
Jy sal weet as die liefde kom en hy se hys joune.
Daars nie n twyfel in jou hart.
Jy sal weet as die liefde kom en hy se hys joune.
Jy hoef nie ooit te wonder hoe dit voel, jy sal weet.
Jy sal weet.

Writer(s): Ewald Coleske, Riana Nel

Riana Nel - Jy Sal Weet
Album Jy Sal Weet
date de sortie
05-10-2017

Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.