Riku Lätti - Onder Jou Asem paroles de chanson

paroles de chanson Onder Jou Asem - Riku Lätti



Ek het jou benader
Op jou seepkis, op jou boeg
Jy het my verower
Maar ek moes vir jou swoeg
Wie was jy toe ek jou kry
Met jou wêreld op sy plek
Wonder jy wat ons sou maak
Het jou weerstand my getraak
Jy is my swak punt - groot begeerte
Lei my na jou - groot begeerte
Wys my wie's jy - groot begeerte
Ek het jou verafgod
In ons kamer op ons bed
Jy het my verower
Ek dag ek maar net
Onder jou asem - onder jou wese is ek
Onder jou asem - onder jou wese word ek
Onder jou asem - onder jou wese is ek
Onder jou asem - onder jou wese word ek
Lank was ons tesame
Lank was ons alleen
Jy en ek en ek en jy
Ek dink aan ons aaneen
Ek het jou benader
Op jou seepkis, op jou boeg
Wonder jy wat ons sou maak
Het jou weerstand my getraak



Writer(s): Riku Lätti


Riku Lätti - Radio Lava bied aan Die Wasgoedlyn
Album Radio Lava bied aan Die Wasgoedlyn
date de sortie
06-06-2015




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.