Spoegwolf - Stem in Die Wind paroles de chanson

paroles de chanson Stem in Die Wind - Spoegwolf



Hey
Ek voel beter as ek jou voel
Ek dink ek was te bang om gelukkig te wees
Maar jy sleep my mee
En ek het jou nie weer sien kom
Sommer so-so maklik en lief nie
Gedink dit is ′n fight om jou mens te vind
Maar sy vind jou stem in die wind
Ek hoor jou stem in die wind
Hey
Jy bloei pienk in my wintervallei
Ek dink ek was te bang om daai man te wees
Maar jy sleep my mee
In hierdie opgefokde game van bloeisels en seer
Gedink dit is 'n fight om jou mens te vind
Ja hoor daai
Ja hoor jou
Ek hoor jou (stem in die wind)
(Hoor jou, ek hoor jou)
Ek hoor jou (stem in die wind)
(Hoor jou, ek hoor jou)
Ek hoor jou stem in die wind
(Ek hoor jou, ek hoor jou)
Ek hoor jou stem in die wind
(Ek hoor jou, ek hoor jou)
Ek hoor jou stem in die wind
(Ek hoor jou, ek hoor jou)
Ek hoor jou stem in die wind
(Ek hoor jou, ek hoor jou)
Ek het jou nie weer sien kom
Sommer so-so maklik en lief nie
Ek het jou nie weer sien kom
Sommer so-so maklik en lief nie



Writer(s): Spoegwolf


Spoegwolf - Wind
Album Wind
date de sortie
01-09-2020




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.