Tasché - Die Een paroles de chanson

paroles de chanson Die Een - Tasche



Is lief wees,
Nog steeds lief wees na al die seer,
Gister aand nes vannand,
My hart n duisend diamante gebreek,
Ons is arm in die werêld maar,
Ryk van wyn en gees,
Ons is so jonk,Nog so baie om te leer,
En mag dalk verkeerd wees,
Jy mag dalk die een wees,
Ek mag dalk die een wees wat na jou smag,
Ek soek jou in my long,Ek soek jou in my tas,
Ek mag dalk die een wees wat nooit weet wat om te se nie,
Wat nie weet hoe dit voel om iemand ander terug lief te he nie,
En ek bly hoop vir ons twee,
Teen die maanlig dans asof almal kyk,
In die reen staan en huil in die natery,
Dis plain,
Dis simple,
Dis hoe die lewe ons gooi,
Ons is kobble steun,
Moenie my vergeet nie ek vra mooi,
En ek mag dalk verkeerd wees,
Maar jy mag dalk die een wees,
Maar ek mag dalk die een wees wat na jou smag,
Ek soek jou in my long en soek, jou in my tas,
Ek mag dalk die een wees wat nooit weet wat om te se nie,
Wat nie weet hoe dit voel om iemand anders terug lief te he nie,
Oh... anders terug lief te he nie,
Oh... anders terug lief te he nie,
Voel of ons albei gaan omplof,
Jys die een wat ek wat ek wil soen as son op kom,
Word wakker langs haar en alles voel
Weer,asof alles in mekaar in een gaan stort,
En ek mag dalk die een wees wat na jou smag,
Ek soek jou in my long en soek jou in my tas,
Ek mag dalk die een weet wat nie weet wat om te se nie,
En ek mag dalk die een wees wat na jou smag,
Ek soek jou in my long en soek jou in my tas,
Ek mag dalk die een wees wat nooi weet wat om te se nie,
Wat nie weet hoe dit voel om iemand ander terug lief te he nie,
Wat nie weet hoe dit voel om iemand ander terug lief te he nie,
Wat nie weet hoe dit voel om iemand anders terug lief te he nie,



Writer(s): John Hunter Eddington Kennedy, Richard Onraet, Tasché Burger


Tasché - Die Een
Album Die Een
date de sortie
16-08-2019



Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.