Ampie - Niks En Niemand текст песни

Текст песни Niks En Niemand - Ampie



Klop aan jou hart se deur
Met slotte bly jy almal keer
Want jy het al jou les geleer
Oor harte breek
Vir lank
Te lank...
Weet dit gaan moeilik wees
Iets so mooi soos liefde vrees
Maar ek sal vir hou STORIES lees oor EK en JY
EN ONS
NET ONS!!



Авторы: Johannes Jacobus Oberholzer


Ampie - Geheim
Альбом Geheim
дата релиза
23-09-2015




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.