Anton Goosen - Boude / Anna Jordaan текст песни

Текст песни Boude / Anna Jordaan - Anton Goosen



Elke aand droom ek van n different boud
Die eerste boud, is n hoenerboud
Die tweede boud, is n beesteboud
Maar die derde boud, is Amiena se boude
Boude, lekke', lekke', lekke', hoeneboude
Boude, lekke', lekke', lekke', beesteboude
Die boat wat ry, sal jy, sal jy, sal jy in die water kry
Wat jy wil hê, is die boud wat da' by jou
O, ek droom ek vat aan Amiena se boud
Die linker boud was net n bietjie koud
Haar regter boud maak my so benoud
Toe eet ek ma' liewer die hoene' se boud
O, boude, lekke', lekke', lekke', hoeneboude
Boude, lekke', lekke', lekke', beesteboude
O, die boat wat ry, sal jy, sal jy, sal jy in die water kry
Wat jy wil hê, is die boud wat da' by jou
O, toe ek wakke' skrik, toe kyk ek rond
Die komberse almal op die grond
Dis drome, drome, wonderlike droom
Dis n droom van baie boude
Boude, lekke', lekke', lekke', hoeneboude
Boude, lekke', lekke', lekke', beesteboude
Die boat wat ry, sal jy, sal jy, sal jy in die water kry
Wat jy wil hê, is die boud wat da' by jou
Ou Anna Jordaan, jou kaalkop koraan
Jou seebrak het Anna vir sewe man gestaan
Anna se ma het so baie gehuil
Toe stuur sy vir Anna na die Barrydale
En da' kry sy toe vir Swanepoel
En hy wou so graag aan haar voetjie voel
En pleks dat Anna vir hom laat betaal
Laat sy vir Swanepoel ha' skoentjies afhaal
En miesies Mocke het dwarsdeur die sleutelgat geloer
Toe sien sy vir Anna met sewe manne koekeloer
Jukskei speel, boomklim toutrek
Allerhanne dinge ends odds



Авторы: Anton Goosen


Anton Goosen - 33 Sea-Sides (om te rock en roll)
Альбом 33 Sea-Sides (om te rock en roll)
дата релиза
01-06-2009




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.