Bobby van Jaarsveld - My Lewe Draai Om Jou текст песни

Текст песни My Lewe Draai Om Jou - Bobby van Jaarsveld



As ek opstaan of ek gaan slaap
Is dit net jy wat in my kop bly
En in my drome en in my hart voel ek jou
Want agter mure, vleeslike mure
Roep my hart uit, dit skree jou naam uit
En in 'n oomblik weet ek als is ok
O ek kan nie wag nie
Meer om jou te sien nie
Nie nog 'n dag nie
Ek kan jou nie vergeet nie
My hart behoort nou net aan jou
Liefling net aan jou
Jy's die beste ding wat met my gebeur het
My wêreld draai om jou
Ja my hart behoort nou net aan jou
Liefling net aan jou
Eks vir ewig en vir altyd joune
My wêreld draai my lewe draai om jou
Dit is so moeilik om te verduidelik
Wat in my aangaan
Maar dit is duidelik
Dat ek verlief is
En dit als gaan oor jou
Want agter mure, vleeslike mure
Roep my hart uit, dit skree jou naam uit
En in 'n oomblik weet ek als is ok
O ek kan nie wag nie
Meer om jou te sien nie
Nie nog 'n dag nie
Ek kan jou nie vergeet nie
My hart behoort nou net aan jou
Liefling net aan jou
Jy's die beste ding wat met my gebeur het
My wêreld draai om jou
En as storms in my hart kom breek
Weet ek jy is daar
Dit net jy wat hierdie hart kan rustig maak
My hart behoort nou net aan jou
Liefling net aan jou
Jy's die beste ding wat met my gebeur het
My wêreld draai om jou



Авторы: machiel roets, bobby van jaarsveld


Bobby van Jaarsveld - Wat Geld Nie Kan Koop Nie
Альбом Wat Geld Nie Kan Koop Nie
дата релиза
19-09-2012




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.