Bobby van Jaarsveld - Wie Is Jy текст песни

Текст песни Wie Is Jy - Bobby van Jaarsveld



As jy na jouself kyk wat sien jy en sal jy kan verander
Jy doen dit weer nog 'n keer daar gaan jy weer vanaand
En dis nog altyd dieselfde jy wil hoor jy is die beter helfte
En ek moet my sterre dank dat ek iemand soos jy kon kry
So klim af van daai troontjie af want jy gaan eendag val
Weet jy wie is jy, jy sal my nie onderkry nie
Hierdie was die laaste rondte dit is nou verby
Mooi bly daar gaan jy, jy sal my nie terug kan kry nie
Hierdie was die laaste rondte daar is ander
Dit is nou verby
As ek in jou oë kyk dan sien ek en ek weet wat jy nou doen
Jy doen dit weer, nog 'n keer daar gaan jy weer vanaand
Jy't gesê jy't verander maar beloftes bly net woorde rondom jou
O ek wonder of ek weer so een soos jy sal kry
So klim af van daai troontjie af want jy gaan eendag val
Weet jy wie is jy, jy sal my nie onderkry nie
Hierdie was die laaste rondte dit is nou verby
Mooi bly daar gaan jy, jy sal my nie terug kan kry nie
Hierdie was die laaste rondte daar is ander
Dit is nou verby
Ek het vir jou gesê dat dit nooit weer kan gebeur nie
So dit was die laaste dis verby ons kan vriende bly
Weet jy wie is jy, jy sal my nie onderkry nie
Hierdie was die laaste rondte dit is nou verby
Mooi bly daar gaan jy, jy sal my nie terug kan kry nie
Hierdie was die laaste rondte daar is ander
Dit is nou verby



Авторы: bobby van jaarsveld


Bobby van Jaarsveld - Net Vir Jou
Альбом Net Vir Jou
дата релиза
06-10-2009




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.