Elizma Theron - EK Soek Jou текст песни

Текст песни EK Soek Jou - Elizma Theron



Sien jy my?
Voel jy my, want ek sien jou, voor my staan.
Weet jy, jou seer ek kry, want ek sien jou voor my staan.
Want jou woorde, maak my vry.
Ja, jou woorde, maak my vry.
Ek soek jou in die laatnag aande.
Ek soek jou in die sekelmaan.
Ek soek jou nou al vir maande, om by my te staan.
Ek soek jou in die fynbos reuke.
Ek soek jou hier langs my sy.
Ek soek jou hier in my drome, by my.
Tyd gaan verby.
Ek wonder of ek moet bly.
Ek mis jou, so.
Wan jou woorde, maak my vry.
Ja, jou woorde, maak my vry.
Ek soek jou in die laatnag aande.
Ek soek jou in die sekelmaan.
Ek soek jou nou al vir maande, om by my te staan.
Ek soek jou in die fynbos reuke.
Ek soek jou hier langs my sy.
Ek soek jou hier in my drome, by my.
Ek soek jou in die laatnag aande.
Ek soek jou in die sekelmaan.
Ek soek jou nou al vir maande, om by my te staan.
Ek soek jou in die laatnag aande.
Ek soek jou in die sekelmaan.
Ek soek jou nou al vir maande, om by my te staan.
Ek soek jou in die fynbos reuke.
Ek soek jou hier langs my sy.
Ek soek jou hier in my drome, by my.



Авторы: Ampie Du Preez


Elizma Theron - Ek Soek Jou
Альбом Ek Soek Jou
дата релиза
24-10-2014




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.