Elvis Blue - Die Brug текст песни

Текст песни Die Brug - Elvis Blue



Ek was sonder water maar jy was die brug
,Ek was sonder water maar jy was die brug
Soms moet jy net jou hand uit steek
En voor die wind deur jou vingers breek
Soms moet jy waag al maak dit seer
Dit het ek by jou geleer
Nou staan ek hier buite Nou staan ek in jou lig
Ek sien net ons toekoms en ek kyk nie meer terug
Oh ek was sonder water maar jy was die
Brug ek was sonder water maar jy was die brug
Party plekke voel nader aan die son
As ek langs jou staan voel ek dit weer
Die vuur wat jy in my aansteek
Die lig wat deur die donker breek
Nou staan ek hier buite Nou staan ek in jou lig
Ek sien net ons toekoms en ek kyk nie meer terug
Oh ek was sonder water maar jy was die
Brug ek was sonder water maar jy was die brug
Ek was sonder water maar jy was die brug ek was sonder water
Maar jy was die brug ek was sonder water maar jy was die brug
Nou staan ek hier buite Nou staan ek in jou lig
Ek sien net ons toekoms en ek kyk nie meer terug
Oh ek was sonder water maar jy was die
Brug ek was sonder water maar jy was die brug



Авторы: Elvis Blue


Elvis Blue - Die Brug
Альбом Die Brug
дата релиза
29-04-2017




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.