Francois van Coke - Dagdrome in Suburbia (Live) текст песни

Текст песни Dagdrome in Suburbia (Live) - Francois van Coke



Ek moes leer droom
Hier waar die storie doodloop
Aan die verkeerde kant van die nasionale pad
Fantaseer oor hier wegkom
Die berg se skadu val
Vuurpylparkie brand
Slaap veilig agter slot en grendel
Moedeloos soos 'n hangover
Dagdrome in Suburbia
Ek het jou gesien
Ek hou nog my oop
Ons is vasgemaak
Jy moes fight maar ek
Is hier uitgedra
Het jy sterk gestaan?
O, God
Ek moes hier wees
Ek is terug om dit te face
Al moet ek ook hier val
As jou nommer nog dieselfde is
Hou stil
Ek kom jou optel
Dagdrome in Suburbia
Ek het jou gesien
Ek hou nog my oop
Is iemand by die huis?
Ek hou nog my oop
Ek is by die huis
Dagdrome in Suburbia
Ek het jou gesien
Ek hou nog my oop
Is iemand by die huis?
Ek hou nog my oop
Ek is by die huis
Dagdrome in Suburbia
Ek het jou gesien
Ek hou nog my oop
Ek hou nog my oop



Авторы: Danie Du Toit, Francois Badenhorst, Jedd Kossew, Rudolf Willemse


Francois van Coke - Unplugged in Kaapstad (Live)
Альбом Unplugged in Kaapstad (Live)
дата релиза
10-09-2020




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.