Jack Parow - Boepens Vark текст песни

Текст песни Boepens Vark - Jack Parow



Hallo baby, die vetgat′s terug
En vanaand gaan pappa weer jou bed laat skud
If your alone at home, and you got nowhere to go
Joh, pick the phone up, and baby bel die Boepens nou
If your husband's at the bar, or just out of town
I′m down to turn your frown fokken upside down
Ek saucier as 'n burger by die Spur, maybe
I got the moves that makes your panther purr, baby
Opgefok in olie soos 'n spatchcock chiken
Finger fokken licking, kraakvars lekker
When I stick my dick in, laat jou GGRRR soos ′n trekker
(Oh, daai′s fantasties, die seks is amazing)
Pomp haar so hard, haar fokken voetjies maak vuisies
Want as ek in stap, begin jou koek fokken tingle
Bel die polisie, tune turn aan die Boep-signal
Joh, baby, dis die Boepens vark
Jou bitch wil aan my boepens vat
Pappa, klap jou boepens plat
My rympies los jou boepens pap
Joh, baby, dis die Boepens vark
Jou bitch wil aan my boepens vat
Pappa, klap jou boepens plat
My rympies los jou boepens pap
(Hallo Boepens, dis Katryn wat praat,
Wil net laat weet my man werk weer laat vanaand)
Rol in soos 'n warrelwind, woeps waai die klere
Sy skree: "Boepens gee my ′n rede om te lewe"
(Dokter-dokter my wat die diagnosis is,
As Boepie aan my vat, voel ek of ek fokken koorsig is)
Hy rook Texan plain en drink Brannewyn en Coke floats
En laat jou meer fokken karbs uitbrand as Tim Noaks (no jokes)
Geen beter lover ooit te voorheen
Jou baby het 'n klappie van boepens op haar bobeen
Dong lui die klokke, woeps vat die stokke
Nou op daai poppie, blits vinnig uit die blokke
Pasop, Boepens gaan jou hart laat stop
As hy al ses silinders op een slag laat skop
So drop by, whenever jy wil cuddle of wil
Broek-naai
Good times, goodbye, Boepie is a good guy
Joh, baby, dis die Boepens vark
Jou bitch wil aan my boepens vat
Pappa, klap jou boepens plat
My rympies los jou boepens pap
Joh, baby, dis die Boepens vark
Jou bitch wil aan my boepens vat
Pappa, klap jou boepens plat
My rympies los jou boepens pap ...
Joh, baby, dis die Boepens vark
Jou bitch wil aan my boepens vat
Pappa, klap jou boepens plat
My rympies los jou boepens pap
Joh, baby, dis die Boepens vark
Jou bitch wil aan my boepens vat
Pappa, klap jou boepens plat
My rympies los jou boepens pap.



Авторы: Zander Tyler, Jacobus Geldenhuys, Luc Vermeer


Jack Parow - Boepens Vark
Альбом Boepens Vark
дата релиза
25-10-2017




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.