Jack Parow - Katerien - Acoustic Version текст песни

Текст песни Katerien - Acoustic Version - Jack Parow



Yo Katerien, Katerien
Jou in die donkerte gesien
Jou betowerspel het my beïnvloed
Yo Katerien, Katerien
Drank aan die duiwele bedien
Jou verloor nog voor ek kon begin soek
Die storie van 'n girl
Roep haar Kate-fokken-rien
Die tipe fokken girl wat jy elke dag wou sien
Sy was mooi, sy was kwaai, sy kon gooi, sy kon swaai
Sy was too hard to get maar net om die draai
Sy't gemove soos 'n luislang
Geshine soos 'n pearl
Gedrink saam die manne
Gedans saam die girls
Sy kon toor met woorde
Jou smelt met 'n look
Laat jou krul in jou tone en spoeg in jou broek
Sy was hier, sy was daar, sy was altyd by die bar
Sy was vuur, sy was maer
As jy begin was sy klaar
Ooh, die meisie wat elke man wou gevang het
Die meisie waarna elke man klaar verlang het
Die girl wat jy soek as jy klaar fokken gaar is
Die girl waarvoor jy uitgaan en hoop dat sy daar is
Sy was Mrs. Balls Chutney
Sy was chocolate Nesquick
Sy was All Gold T-Sauce
Sy was fokken fantastic
Fokken, fokken fantastic
Yo Katerien, Katerien
Jou in die donkerte gesien
Jou betowerspel het my beïnvloed
Yo Katerien, Katerien
Drank aan die duiwele bedien
Jou verloor nog voor ek kon begin soek
Sy was oes mooi
Sy was opgetooi
Sy't haar lyf soos 'n luiperd rondgegooi
Ek was gou gevang
Stel gou belang
Sy't gespook in my drome toe ek huistoe gaan
Ooh, nee, wie was die meisie
Hoe't sy my gevang in haar hekse wysie
My mond het oopgehang soos ek by die bar sit
Toe sy sweef oor die vloer soos 'n magic carpet
Wat te doen
Haar face was set to stunning
Daar was iets in my sak en dit was nie 'n gun nie
Sy was nonchalant
Ek was overly impressed
Ek het haar klaar op die dansvloer friend request
Ek weet, pasop, ouens
Ek was dik in die mix soos 'n pestel mortar
Sy my ingepull
'N Lam to the slaughter
Ek was klaar ingeboek, net gewag vir die porter
Net gewag vir die porter
Yo Katerien, Katerien
Jou in die donkerte gesien
Jou betowerspel het my beïnvloed
Yo Katerien, Katerien
Drank aan die duiwele bedien
Jou verloor nog voor ek kon begin soek
Ons het dronk geraak
Ons het opgehook
Sy't my by haar hotel ingeboek
Ek was weird
Sy was great
Ek was in toe's ek uit
Sy't gesê ons is vriende
Ek't gesê lat ons date
Was kak vir haar
Maar vir my fokken puik
Ek was altyd bly
Sy was altyd spyt
Ek was overly nice
Sy was meestal kwaai
Ek wou net liefde maak
Sy wou net naai
Sy wou nie uitgaan nie
Ek het haar altyd genooi
Sy't my drie keer in die week met 'n mes gegooi
Ek't gedog als was cool maar ek was verkeerd
Voor ek geweet het, het sy my fokken hart gebreek
Ek het my fluit gefluit
My bullet was gebyt
Sy't my hart opgevou soos 'n paper plate
So as jy nie jouself in so vibe wil bevind nie
Moet nooit ophook met 'n mooi mal kind nie
Met 'n mooi mal kind nie
Yo Katerien, Katerien
Jou in die donkerte gesien
Jou betowerspel het my beïnvloed
Yo Katerien, Katerien
Drank aan die duiwele bedien
Jou verloor nog voor ek kon begin soek
Sy's Kate-, sy's Kate-, sy's Kate-, sy's Katerien
Sy's Kate-, sy's Kate-, sy's Kate- Kate-fokken-rien
Sy's Kate-, sy's Kate-, sy's Kate-, sy's Katerien
Sy's Kate-, sy's Kate-, sy's Kate- Kate-fokken-rien



Авторы: Zander Tyler, Justin De Nobrega, Louwtjie Rothman, Nazieg Iseppi


Jack Parow - Nag Van Die Lang Pette
Альбом Nag Van Die Lang Pette
дата релиза
11-02-2014




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.